
Adam Ampie Lombardさん I'm liking it guys:)

Gideon Murrayさん Hey guys. Well done. Gaan groot.

Caylon Hammondさん Tarief van menswees is 'n flippen AMAZING song!

Juli Heppleさん Amper EP tyd...woop woop! :)

Laré Birkさん GIL LEKKER!

Die Seisoen Na Somerさん Hey! Daar is 2 nuwe songs op ons page wat op ons EP gaan wees, wat teen die einde van die maand beskikbaar sal wees. Check dit uit en lat weet ons wat jy dink!!!!

Die Seisoen Na Somerさん Het vandag die prints/artwork vir die EP gesien en dit lyk LEKKER!!!! Nog net so twee weke en dan Herfs ons dit uit!!!!

Die Seisoen Na Somerさん 10 Desember 2009 saam New Altum en ander, Strand, Hendrik louw skool 18h00!!! Check update vir meer info!! Dit gaan n mal aand wees!!

Die Seisoen Na Somerさん Saam met New Altum en ander..10 December 2009, Hendrik louw Skool, Strand, 18H00

Die Seisoen Na Somerさん Gisteraand het gekook. Thanx aan die wat daar was en die wat nie daar was nie, kry seep op die tong. Gig eers weer die 10de Desember saam New Altum!!! sien dan.
最近のアクティビティ

Die Seisoen Na Somerさんがプロフィールに新しい曲1件を追加しました。

Die Seisoen Na SomerさんがNew Altum Live in Strand!!!!!さんの掲示板に書き込みました。

Die Seisoen Na SomerさんがNew Altum Live in Strand!!!!!さんの掲示板に書き込みました。










